Sunday 5 August 2018

Dankfees-dankie!!

'n Groot dankie aan elkeen wat so hard gewerk het om van
die dankfees so 'n reuse sukses te maak. Niks gaan ongesiens
verby nie en ons sou nie hierdie mooi bedrag kon in, as dit
nie vir elkeen se samewerking was nie.
Ons waardeer julle!!!