Dutoitspan Kimberley
Die lewe is 'n reis
Saturday, 10 February 2024
Slaairesep: Gestolde appelslaai
Benodigdhede:
1 groot blik tetappels
1 blik fyn pynappel
1,5 pak groenpruimjellie
1 koppie kookwater
2 e asyn
250 ml room
0,5 teelepel sout
Metode:
Meng jellie en kookwater en asyn
Meng al die bestanddele en laat stol
Newer Post
Older Post
Home