Karen Smit - adjunk-voorsitter
van OKOSA se konsultant-forum vir gestremdes sê:
* My toekennings kom
nie naby die wonder van ma-wees of liefde van my man nie.
* Moet niks as
vanselfsprekend aanvaar nie, enigiets kan in 'n oogwink verander.
* Wees doelbewus dankbaar vir elke dag wat jy
opstaan en asemhaal.
(Sarie Februarie 2015)