Freddie: "Pa, hoekom is Adam eerste gemaak?"
Pa: "Om hom 'n kans te gee om ook iets te sê."
ooOOoo
"Dis al die vierdie keer dat jy gaan poeding haal!" sis die vrou vir haar man by die huweliksonthaal.
"Skaam jy nie vir jou nie?"
"Nee, ek sê elke keer dis vir jou."
ooOOoo
Gehoor van die boemelaar wat werk gekry het die dag toe hy afgetree het??