Die dominee se niggie trou. Hy kan nie daar wees nie en stuur 'n telegram. Hy is baie suinig en gebruik so min woorde as moontlik.
B a i e g e l u k. 1 J o h 4:18
Ds. Van der Merwe
Toe die niggie die telegram ontvang, staan daar:
B a i e g e l u k. J o h 4:18
Ds. Van der Merwe
Die niggie slaan die vers na. Sy is baie verbaas toe sy die volgende woorde lees: Jy het reeds vyf gehad. En die een wat jy nou het, is nie jou man nie.