Thursday, 7 November 2024

Bid asb ernstig vir Monique Grové

Dankie vir elkeen wat vir Monique intree. Daar is 'n geringe mate van beterskap.

Dink ASSEBLIEF in die besonder aan Monique en haar gesin. Sy is tans in ICU waar sy aan die ventilator gekoppel is. Mag hulle elkeen bewus wees van Sy nabyheid en Sy koesterende genade.

Ons het die vrymoedigheid om ons getroue lesers te vra om in die besonder vir hierdie familie te bid en nie op te hou bid nie.