Tuesday 5 March 2024

Verjaardagwense

Petronella (Sally Aucamp), mag God jou lewe in 2024 vul met oneindige gelukkige oomblikke, baie vreugde en groot genade. Mag Hy vir jou die krag en die genade gee om elke dag met al die baie uitdagings te kan hanteer. 'n Geseënde dag.