Sunday 21 January 2024

135 000 e-besoeke


En so steek die blog, Sondag 21 Januarie 2024, stil-stil verby die 135 000-kerf! Dankie aan elkeen van die lesers wat so gereeld hier 'n draai maak. Vandag het daar oor die 200 lesers kom inloer en die gewildste blad was: Basaar: Blink idees! Stuur gerus kommentaar of voorstelle.