Saturday 20 January 2024

Kerkgenotjies: Huweliksaanbod

Vandag, presies een jaar gelede, het ek my childhood sweetheart, my beste vriend en die mooiste vrou in die wêreld gevra om met my te trou.

Al drie het NEE gesê!

Klik HIER vir iets in ligter luim!