Sunday, 8 February 2026

Verjaardagwense

Chrisna, met jou verjaardag herdenk jy jou unieke menswees. Jy is een van sy kunswerke en daarom maak die Here bemoeienis met jou en doen Hy moeite met jou. Leef in dankbaarheid jou uniekheid uit. Mag God jou altyd beskerm, jou hand vashou en jou lei op elke tree van jou pad. Mag Hy jou seën met vreugde, wysheid en liefde in oorvloed. Dankie dat jy as voorbidder passievol vir Dutoitspan-gemeente en -familie intree.