Dutoitspan Kimberley
Die lewe is 'n reis
Monday, 2 February 2026
Seënbede: Mag jy vandag geseën word ...
Mag die pad vriendelik wees onder jou voet
Mag die wind jou altyd stu
Mag die son warm streel op jou gesig
En die reën saggies op jou lande val
En - tot ons weer ontmoet
Mag God jou bewaar in die Palm van Sy Hand …
(Ierse Gebed - vrye vertaling)
Newer Post
Older Post
Home