Dutoitspan Kimberley
Die lewe is 'n reis
Monday, 16 February 2026
Seënbede: Mag jy vandag geseën word ...
Mag jy altyd
Mure vir die wind hê
`n Dak vir die reën
Tee langs die kaggel
Plesier om jou op te beur
Jou geliefdes naby jou
En alles wat jou hart mag begeer
Newer Post
Older Post
Home