In 1882 het die ring van Colesberg die wyke Duplooysburg, Ritchie, Modderrivier en Heuningneskloof aan die sorg van Dutoitspan toevertrou.
Dogtergemeentes:Duplooysburg (1920) wat vroeg in die jare 50 na Plooysburg verander is. Lees HIER en ook HIER.
Modderrivier-Ritchie (1950) Lees verder HIER en ook HIER.
Diamantveld (1955)
![]() |
| Plooysburg |
![]() |
| Diamantveld |
![]() |
| Dutoitspan |



%20kerk%20van%20Rosestraat.jpg)