Klik HIER en kyk na die video.
Videotoeligting tot:
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 3.2.2
Hoofstuk 3: Roeping - Missie - Visie
Week 2: Deel van God se Missie – Missio Dei
Dag 2: Gaan dan na al die nasies toe - die groot opdrag geld almal.
Lees: Mat. 28:18–20
Neem ek die groot opdrag op as deel van my persoonlike roeping –
indien wel hoe leef ek dit uit?
Is ek deel van die 10% of die 90%?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER!
Klik HIER!
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou

