Ons het met leedwese verneem van die afsterwe van ds. Keydy O'Callaghan. Hy is eergister (12 Augustus 2026) oorlede. Keydy was van 01/01/2000- 25/02/2007 in Dutoitspan-gemeente werksaam.
Ons bid dat sy familie die troosvolle nabyheid van die Here in hierdie tyd sal ervaar.