Dankie vir alles wat jy vir Sally Aucamp se inwoners doen -
dankie vir elke drukkie, omgeewoorde en glimlaggies
wat jy so vrylik uitdeel.
Dankie dat Woensdag-kuiers vir jou belangrik is en
dat jy elke inwoner spesiaal laat voel!
Jy is waardeerd!
Mag jou nuwe lewensjaar van vreugde blom.
Sally Aucamp-wense
