Sien jou môre
by hierdie spesiale diens.
Moenie dat die langnaweek,
koue weer of reën jou weerhou van hierdie erediens nie.
Bring jou vriende, naweekgaste en bure saam vir hierdie geleentheid.
Mark het die pad met breinkanker gestap en
vandag kan hy getuig
van sy wonderbaarlike genesing.
Gaan kyk gerus na Mark se reis op instagram HIER.
Mark se video's is ook HIER beskikbaar. Kyk gerus daarna en hoor watter kragtige boodskap hierdie man vir elkeen van ons het.