Thursday, 2 July 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 9 - Woensdag)

2.3.3 Leef deur die Gees (Die Werk van die Heilige Gees)
  
Klik HIER en kyk na die video

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 2.3.3 
Hoofstuk 2: Missionale Identiteit 
Week 3: Die Werk van die Heilige Gees 
Dag 3: Leef deur die Gees - dan sal die vrug van die Gees in jou sigbaar word. 

Lees: Gal.5:13-25 

Oordink: 
Waar ervaar jy die spanning tussen jou eie begeertes en die leiding van die Gees, en hoe hanteer jy dit?

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou