Klik HIER en kyk na die video
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 2.3.4
Hoofstuk 2: Missionale identiteit
Week 3: Die Werk van die Heilige Gees
Dag 4: Die Gees openbaar vir ons die dinge wat God voorberei het - Hy gee geestelike insig
Lees: 1 Kor. 2:6–16
Die stelling “lewe deur die Gees” kan maklik net afgemaak word as teoretiese Bybeltaal. Wat beteken dit egter vir jou?
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou

