Wednesday, 8 July 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 10 - Woensdag)

2.4.3 Luister na die Woord en doen wat dit sê (Die Lewe van die Nuwe Mens: Liefde, ...)

Klik HIER en kyk na die video

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 2.4.3 
Hoofstuk 2: Missionale identiteit 
Week 4: Die Lewe van die Nuwe Mens: Liefde, Gebed en Luister 
Dag 3: Luister na die Woord en doen wat dit sê - geloof word sigbaar in gehoorsaamheid. 

Lees: Jak. 1:19–25 

Oordink: 
Hoe spreek die woorde van Jakobus jou aan, en watter verandering vra dit van jou?

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou