Klik HIER en kyk na die video
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 2.4.4
Hoofstuk 2: Missionale identiteit
Week 4: Die Lewe van die Nuwe Mens: Liefde, Gebed en Luister
Dag 4: Leef uit God se vernuwing - en dit word sigbaar in liefde, goedhartigheid en sagmoedigheid.
Lees: Kol. 3:12–17
Paulus beskryf die mens wat deur die Heilige Gees nuut gemaak is. Watter van hierdie eienskappe is die minste sigbaar in jou lewe – en wat sou jy daaraan kon doen?
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou

