Tuesday, 14 July 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 11 -Dinsdag)

2.5.2 Skyn soos ligte in die wêreld (Die Lewe van 'n Gestuurde: Getuig, Verskil, Groei)

Klik HIER en kyk na die video

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 2.5.2 
Hoofstuk 2: Missionale identiteit 
Week 5: Die Lewe van 'n Gestuurde: Getuig, Verskil, Groei 
Dag 2: Skyn soos ligte in die wêreld - sonder gekla of twis. 

Lees: Fil. 2:12–18 

Oordink: 
Waar word jy meestal daagliks binne jou konteks uitgedaag om soos ’n lig te skyn? 
Wat ervaar jy wanneer jy dit wel doen – of nie doen nie?

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou