Moeilik is dit om 'n plekkie in iemand se hart te kry ...
Maklik om die foute van ander te oordeel ...
Moeilik om jou eie foute te erken ...
Maklik is dit om te praat sonder om te dink ...
Maklik is dit om te praat sonder om te dink ...
Moeilik is dit om die tong in toom te hou ...
Maklik is dit om iemand seer te maak vir wie jy lief is ...
Maklik is dit om iemand seer te maak vir wie jy lief is ...
Moeilik is dit om die wonde te heel ...
Maklik is dit om die reëls neer te lê ...
Maklik is dit om die reëls neer te lê ...
Moeilik is dit om dit te volg ...
Maklik is dit om oorwinning te vier ...
Maklik is dit om oorwinning te vier ...
Moeilik is dit om nederlaag met waardigheid te aanvaar ...
Maklik is dit om met 'n vrag te struikel ...
Maklik is dit om met 'n vrag te struikel ...
Moeilik is dit om op te staan ...
Maklik is dit om elke aand te bid ...
Maklik is dit om elke aand te bid ...
Moeilik is dit om die Hand van God in die swaarkry te sien ...
Maklik is dit om aan iemand te beloof ...
Maklik is dit om aan iemand te beloof ...
Moeilik is dit om die belofte na te kom ...
Maklik is dit om te sê ek het jou lief ...
Maklik is dit om te sê ek het jou lief ...
Moeilik is dit om dit elke dag te bewys ...
Maklik is dit om foute te maak ...
Maklik is dit om foute te maak ...
Moeilik is dit om van jou foute te leer ...
Maklik is dit om oor verlore liefde te ween ...
Maklik is dit om oor verlore liefde te ween ...
Moeilik is dit om te sorg dat dit in die eerste plek nie verlore gaan nie ...
Maklik is dit om te dink om jouself te verbeter ...
Maklik is dit om te dink om jouself te verbeter ...
Moeilik is dit om op te hou dink en tot aksie oor te gaan ...
Maklik is dit om te ontvang ...
Maklik is dit om te ontvang ...
Moeilik is dit om hul te hou deur dade ...
Maklik om hierdie te lees ...
Maklik om hierdie te lees ...