Friday, 3 July 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 9 - Vrydag)

2.3.5 Die Gees is die waarborg van ons erfenis (Die Werk van die Heilige Gees)
Klik HIER en kyk na die video

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 2.3.5 
Hoofstuk 2: Missionale identiteit 
Week 3: Die Werk van die Heilige Gees 
Dag 5: Die Gees is die waarborg van ons erfenis - God se handtekening op ons nuwe identiteit 

Lees: Ef. 1:11–14 

Oordink: 
Hoe ervaar jy dat die Gees jou kindskap en nuwe identiteit waarborg? Hoe sal jy dit aan iemand verduidelik?

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou