Monday, 13 July 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 11 - Maandag)

Hoofstuk 2.5.1 Julle is die uitverkore volk (Die Lewe van 'n Gestuurde: Getuig, Verskil, Groei)

Klik HIER en kyk na die video

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 2.5.1 
Hoofstuk 2: Missionale identiteit 
Week 5: Die Lewe van 'n Gestuurde: Getuig, Verskil, Groei 
Dag 1: Julle is ’n uitverkore volk - leef só dat ander God deur julle kan sien. 

Lees: 1 Pet. 2:1–12 

Oordink: 
Hoe beïnvloed jou identiteit as God se uitverkorene die manier waarop jy voor en tussen ander mense leef? 

Dink jy jou leefstyl as gestuurde is sigbaar en beleefbaar vir hulle wat ‘in duisternis’ lewe?

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou