2.4.2 Gebed is nie bloot ’n verpligting nie (Die Lewe van die Nuwe Mens: Liefde, ...)
Klik
HIER en kyk na die video.
Videotoeligting tot: DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 2.4.2
Hoofstuk 2: Missionale identiteit
Week 4: Die Lewe van die Nuwe Mens: Liefde, Gebed en Luister
Dag 2: Gebed is nie bloot ’n verpligting nie, maar die uitleef van ’n lewende verhouding met die Here. Bid om God se wil, nie jou eie nie.
Lees: Mat. 6:5–13
Oordink: Wat gebeur in jou verhouding met God wanneer jou gebede minder oor jou eie behoeftes (‘inkopielys’) gaan en meer oor sy wil in jou lewe?
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou