Friday 8 September 2023

Gebed

Gebed is 'n ruiltransaksie.
Jy ruil jou twyfel vir sekerheid.
Jy ruil jou vrae vir antwoorde.
Jy ruil jou probleme vir oplossings.
Jy ruil jou laste vir vryheid.
Jy ruil die onmoontlike vir die moontlike.
Daar is krag in gebed!