Thursday, 31 October 2024

Bid asb ernstig vir Monique Grové

Ons as gemeente dink in die besonder aan Monique Grové en haar gesin. Sy is tans in ICU waar sy aan die ventilator gekoppel is. Mag hulle elkeen bewus wees van Sy nabyheid en Sy koesterende genade. 

Ons het die vrymoedigheid om ons getroue lesers te vra om in die besonder vir hierdie familie te bid en nie op te hou bid nie.