NG Dutoitspan se jaarlikse erediens te Rooifontein op
9 November 2025
Die prediker: Teologiese student - Adriaan Broodryk
Na die diens het die gemeentelede heerlik gekuier-braai
en sommer huisnuus met mekaar gedeel wat nie altyd
Sondae by die kerk moontlik is nie.
Die kinders het nie op hulle laat wag nie en heerlik gespeel.
Foto's: Ds. Ensie Enslin







