Wednesday, 12 November 2025

Die liefde ...

LIEFDE 
is
geduldig.

LIEFDE
is
vriendelik.

LIEFDE
is nie
afgunstig nie.

LIEFDE
is nie
grootpraterig nie.

LIEFDE
is nie
verwaand nie.

LIEFDE
soek nie
sy eie
belang nie.

LIEFDE
is nie
liggeraak nie.

LIEFDE
hou nie boek
van die
kwaad nie.

LIEFDE
bedek
alles.

LIEFDE
glo
alles.

LIEFDE
hoop
alles.

LIEFDE
verdra
alles

LIEFDE
is
onverganklik.