Tuesday, 18 November 2025

Mandjie Hoop: Mag jy meer ...

... drome as slegte herinneringe hê,
... meer geleenthede as kanse,
... meer harde werk as blote geluk,
... en meer vriende as kennisse.