Sunday, 16 November 2025

Mossiestilte: Jes. 12:2

Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want die Here Here is my krag en my psalm, en Hy het my heil geword. 

O Here, ek sal water skep met vreugde uit die fonteine van heil. (vers 3)
En in die dag sal jy sê: Ek dank U, Here, dat U toornig op my gewees het; U toorn is afgewend, en U het my vertroos. (vers 1)
Dan sal jy in die dag sê: Dank die Here roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend, verkondig dat sy Naam hoog is! (vers 4)
 
Dankie, Vader, ek wil U Naam groot maak, u Testament van U onder die volke, maak sy dade onder volke bekend, verkondig dat sy Naam hoog is. Ek wil psalmsing tot eer van die Here, want Hy het heerlike dinge gedoen; laat dit bekend wees op die hele aarde
Juig en jubel, o inwoners van Sion! Want die heilig van Israel is groot in hulle midde. Amen

[Aangestuur deur Pieter Swanepoel]