Here, ek is lief vir U en het U nodig. Vader, beskerm ons teen gevare, die bedreiging dat ons ons werk kan verloor weens dié ekonomiese toestande waarin ons land tans verkeer. Daarom vra ons Genadige Vader, seën asseblief my familie, my huis en my vriende.
In Jesus naam, Amen.