Monday, 2 June 2025

Pinkster 2025: Sien jou daar!!

Mag die wonderlike boodskap van
Pinkster
 jou geloof versterk en jou tot dankbare aanbidding bring.

Maandag: 2 Junie - NG Kerk Dutoitspan
Adriaan Broodryk: Die Vader werk met Sy kinders deur sy Heilige Gees. Hand. 2:1-36

Dinsdag: 3 Junie - St Andrew Presbyterian Church
Adraan Broodryk: God the Holy Spirit is present throughout the history of man! Gen. 1

Woensdag: 4 Junie - NG Kerk Dutoitspan
Ds. Ensie Enslin: Is die Heilige Gees net vir grootmense (volwassenes), of óók vir ons kinders? Jes. 4:1-5;Hand. 2:1-18, 36-39  

Donderdag: 5 Junie - St Andrew Presbyterian Church
Rev Greg Howse: The filling of the Holy Spirit and His effect in/upon/through my life. Matt 6:7-8; Acts 2:6-12