Deel jou hartseer.
Trek jou teleurstellings af!
Tel God se Liefde by!!
Antwoord???
GENADE = ONBESKRYFLIK GROOT!
Die bewyse is:
IN JESUS: Ek vind genade oor my sonde (1 Joh.1:9).
IN JESUS: Ek vind Lig in my duisternis (Joh.1:4,5&9).
AMEN: Jesus het gesê: "Bid, en vir julle sal gegee word!" (Matt.7:7)
AMEN: Jesus het gesê: "Ek is die lewende water" (Joh.7:38).
AMEN: Jesus het gesê: "Ek is die ware wingerdstok" (Joh.15:1).

DIE BELOFTE: “Maar die Here is getrou....” (2 Thess.3: 3).
[Dankie, Estelle!]