altyd met jou wees.
Mag genade jou omvou.
Mag seën op jou rus
en wysheid jou lei.
Mag Sy liefde opnuut
nesskop in jou hart.
Mag hierdie spesiale dag gevul wees met vreugde, vrede en oorvloedige seëninge.
Dankie vir jou onbaatsugtige diens en toewyding.
Mag God jou nog vele jare van krag en wysheid skenk!
