Thursday, 4 September 2025

Dink hieroor: Hy is ons hele lewe

Christus is nie net ons Helper nie;
Hy is ons hele lewe.
Christus werk nie saam met ons nie;
Hy werk deur ons.

- William Temple (1881 – 1944) -