* GOD se krag wat ons dra.
* GOD se mag wat ons vashou.
* GOD se hand wat ons bewaar.
* GOD se liefde wat ons omvou.
* GOD se wysheid wat ons rig.
* GOD se vrede wat ons omring.
* GOD se genade wat elke môre nuut en vars is.
* GOD se genade wat elke môre nuut en vars is.