Jy is uitgenooi na ACVV Ons Huis se jaarvergadering
ACVV Ons Huis val binne die gemeentegrense van Dutoitspan en daarom neem ons die vrymoedigheid om u hartlik uit te nooi na die ACVV se jaarvergadering.
Waar:ACVV Ons Huis, Ariadne Rylaan 8, Beaconsfield, Kimberley