Sunday 7 July 2024

Afkondiging: Bid saam met ons vir ...

1. Ons Huis - die tehuis vir bejaardes - vir die inwoners, hulle in die siekeboeg en die personeel.
2. Sally Aucamp - die tehuis vir volwasse gestremdes -  inwoners, siekes, en personeel.
3. alle gemeentelede wat siek is, swaarkry en tans sonder werk is.
4. alle huwelike en gesinne!
5. ons land - dat SA volkome terugdraai na God toe!
6. ons regering en vir elke landsburger. (1 Tim 2:1-7)
7. vrede, verdraagsaamheid en wedersydse respek.
8. ons gemeente dat ons God 1ste sal stel!
9. elke gelowige dat hulle die vrug van die Gees sal uitstraal. 
10. ons gemeenskap dat ons Jesus se liefde teenoor mekaar sal leef.
11. almal wat op ons land se paaie gaan voor die heropening van die skole - ‘n veilige reis!
Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde. (Mat 18:20)