MATTEUS 10:29-31 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”

Elke dag is 'n nuwe kans wat voor jou deur gelê word. Gebruik dit - As ‘n mens nie gereed is om te sterf nie, is jy eintlik ook nie gereed om te leef nie! Dink weer mooi daaroor ...
[Aangestuur deur Pieter Swanepoel]