Wednesday 17 July 2024

Ek lewe in genade!


Ons swem in die seën van God,
swem in voorspoed,
swem in geluk en blydskap en
swem in die liefde van ons Almagtige Vader!
Dit is somtyds net nodig dat ons stop en dit raaksien!
Somtyds is dit selfs nodig dat ons so ‘n tydjie afknyp om God te dank daarvoor.
Wees jy nou die klein vissie en gaan vertel jou vriende waarmee God jou VANDAG geseën het!Ek het vandag ‘n werk, kos, klere, gesondheid, ‘n dak oor my kop, familie, vriende en ek ervaar liefde.
Ja, ek LEWE in GENADE.