Saturday 13 July 2024

Kerkgenotjies: Trou?

Moenie vir geld trou nie, dis baie goedkoper om dit te leen.
***
Dominee: "Jan, hoeveel vroue dink jy moet 'n man hê?"
Jan van Brakpan: "16, Dominee."
Dominee: "Hoekom 16?"
Jan van Brakpan: "4 richer, 4 poorer, 4 better, 4 worse!"