Monday 12 August 2024

Verjaardagwense


Jan (Sally Aucamp), mag jou verjaardag vir jou ʼn tyd van vrede en vreugde saam met die inwoners wees.
Mag Hy vir jou die krag en die genade gee om elke dag met al sy baie uitdagings te kan hanteer. Geniet jou spesiale dag.