'n Ma laai haar graad 1-dogtertjie by die skool op. Sy kan om die dood nie stilbly of stilsit nie.
Haar ma gee haar 'n vet hou en sê: "Nou sit jy stil en ek wil nie weer ‘n woord verder van jou hoor nie."
Na 'n lang ruk vra die dogtertjie of sy iets kan sê.Haar ma sê: "Jy't mos gehoor wat ek vir jou gesê het, maar wat is dit?"
Dogtertjie sê: "Ek wil net vir ma sê ... vanaand sal Liewe Jesus hiervan hoor!"