Dutoitspan Kimberley
Die lewe is 'n reis
Thursday, 14 August 2025
Dink daaroor: Jy het drie keuses ...
Jy het een van drie keuses
wanneer iets slegs met jou gebeur:
* Jy kan toelaat dat dit jou vernietig
of
* dit kan jou nuwe realiteit word
of
* dit kan jou sterker maak.
Newer Post
Older Post
Home