Friday, 1 August 2025

Verjaardagwense

Baie geluk met jou verjaardag, Coen. Mag die Here al jou gebede verhoor en vir jou gee wat jy graag wil hê. Geniet 'n besondere en geseënde verjaardag.