Thursday, 28 August 2025

Dink hieroor: Moed is ...

die kennis hoe om te vrees
wat gevrees moet word
en hoe om nie te vrees
wat nie gevrees moet word nie.

David Ben-Gurion (1886 – 1973)