Aktiewe deelname is aansteeklik.
Raak aktief betrokke!!
Kontak gerus die diensgroepe, kerkkantoor of predikant en kom meld aan.
Jy is meer as welkom!
Die Bybel gee ons die opdrag om mekaar en die Here te dien met ons talente (1 Pet 4:10). Deur by 'n diensgroep aan te sluit, kan jy jou talente in diens van die Here en die gemeente plaas. Die volgende diensgroep is aktief betrokke:
* Barmhartigheid
Die versorging van die bejaardes, siekes en noodlydendes is deel van hierdie belangrike groep se aktiwiteite.
Kos word ingesamel met die oesmaande-projek.
Kospakkies word aan behoeftige gesinne in die gemeente voorsien.
Kospakkies word aan behoeftige gesinne in die gemeente voorsien.
Voorsitter: Pieter Britz (082 290 2104)
* Getuienis
Die groep fokus op Christus se opdrag om die evangelie te verkondig.
Die groep fokus op Christus se opdrag om die evangelie te verkondig.
Voorsitter: Coen Visser (082 821 0217)
* Erediens
Elke Sondag word Jesus se opstanding gevier. Na die erediens kuier ons om die koffiekan.Voorsitter: Willem Grové (082 664 5115)
* Finansies
Baie van die gemeente se aktiwiteite kan nie sonder die nodige finansies aangepak word nie. Die nood is groot en word daagliks meer uitdagend. Hierdie groep het 'n kopkraptaak wat aktiewe planmakers kan help verlig.

Voorsitter: Jannie Stroebel (071 480 7158)
* Jeugbediening
Jongmense en kinders is vir die Here kosbaar en daarom is dit só noodsaaklik dat ons nie moet bydra tot 'n generasie kerklose kinders en jongmense nie.
Voorsitter: Marina Marais (078 564 6623)
* Eiendom
Die bestuur, onderhoud en benutting van die gemeente se geboue en terrein is die groep se verantwoordelikheid.Die koster en terreinpersoneel onderhou ook die terrein en tuine.
Voorsitter: Henry Weideman (073 470 5590)
* Gesinsbediening
'n Diensgroep met baie uitdagings gegewe die tyd waarin ons leef.
Voorsitter: Jannie Stroebel (071 480 7158)
Ons sien uit na jou belangstelling, betrokkenheid en bereidwilligheid